Reviews and Ratings

Be the first to rate this listing
Please log in to write a review

Eiendomsagente in Centurion

Ons streef om ons kliënte vinnige en profesionele diens te gee.

Ons voorsien vele dienste van huur tot verkoop van residensiële eiendomme. Belegging geleenthede en "Hot Spots" regoor Suid Afrika.

CAMP METSI

Ultra luukse Afrika Safari Tente Kamp

Slegs een uur vanaf Johannesburg

Camp Metsi bied 'n fraksie eienaarskap van 'n Ultra Luukse Tente Kamp - heeltemaal sonder sorge. Alles waarvoor jy kan wens word voorsien van die oomblik wat jy aankom: sekuriteit, tuin en huis skoonmaak dienste, tot onderhoud en versekering.

Joune vir 28 dae elke jaar - vir die res van jou lewe!

Jy het die keuse van drie luukse tente van Deluxe tot Superior en Executive, elkeen met volledige spyseniering fasiliteite.

Hierdie besonderse belegging is joune vanaf

slegs R 95 000-00 BTW ingesl.

Related searches: Estate Agents, Property, Adendorp, Western District, Eastern Cape, South Africa, Platinum Danelli, Eiendomsagente, Pierre Van Ryneveld, Centurion, Gauteng, Suid Afrika

Platinum Danelli Eiendomsagente
View nearby:
        Google SkyScraper
        Your IP address has been recorded as 3.138.200.66. Session reference b4acdd92-0204-11ef-846b-9600003572f7.