Toe Suid-Afrika 'n demokratiese land geword het in 1994 het toerisme die hoogtes in geskiet. Vandag is Suid-Afrika een van die wêreld se mees gesogte toeriste bestemmings. Met goeie rede!
Mosambiek bied 'n unieke historiese en kulturele erfenis, tropiese strande, koraalriwwe, asemrowende landskap, ryk argitektuur en klein ongerepte eilande naby aan die kus, wat dit een van die mees aanloklike toeriste bestemmings in Suider Afrika maak. ...
Ghana het 'n verskeidenheid van wild wat in dieretuine en nasionale parke gesien kan word, alhoewel wild drasties verminder is deur vernietiging van habitat en wildstropers.
Die Republiek van Kenia is vernoem na die berg Kenia. Die oorsprong van die naam is nie duidelik nie, maar is dalk verwant aan die die Kikuyu, Embu en Kamba woorde, Kirinyanga, Kirenyaa en Kiinyaa wat "God se rusplek" in al drie tale beteken.
Nigerië se topografie word gedomineer duer die Niger en Benue riviere wat in 'n kenmerkende Y by mekaar aansluit. Die rowwe hooglande beslaan die suidweste van die land.