Toe Suid-Afrika 'n demokratiese land geword het in 1994 het toerisme die hoogtes in geskiet. Vandag is Suid-Afrika een van die wêreld se mees gesogte toeriste bestemmings. Met goeie rede!
Indonesië lê tussen breedtegraad 11°S en 6°N en lengtegraad 95°E en 141°E. Dit is die grootste eiland land in die wêreld en strek 5,120 kilometer (3,181 myl) van oos na wes en 1,760 kilometers (1,094 myl) van noord na suid.